Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 11:23 Die Boodskap (DB)

Volgens die Here se opdrag aan Moses het Josua die hele land ingeneem. Hy het dit aan die Israeliete as hulle besitting gegee deur dit gelykop onder die stamme te verdeel. Na ’n ruk was die land uiteindelik vry van oorlog.

Lees volledige hoofstuk Josua 11

Kyk Josua 11:23 in konteks