Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 11:10 Die Boodskap (DB)

Daarna het Josua omgedraai, terug na Hasor toe. Ook dié stad het hy ingeneem en sy koning doodgemaak. Hasor was voorheen die magtigste van al die koninkryke in daardie omgewing.

Lees volledige hoofstuk Josua 11

Kyk Josua 11:10 in konteks