Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 1:4 Die Boodskap (DB)

Die grense van julle land sal strek van die woestyn in die suide tot by die Libanonberge in die noorde, en van die Eufraatrivier in die ooste deur die gebied van die Hetiete tot by die Middellandse See in die weste.

Lees volledige hoofstuk Josua 1

Kyk Josua 1:4 in konteks