Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 1:1 Die Boodskap (DB)

Na die dood van Moses, die groot dienaar van die Here, het die Here met Josua kom praat. Hy was die seun van Nun. Josua was vroeër ook Moses se assistent. Die Here het vir hom gesê:

Lees volledige hoofstuk Josua 1

Kyk Josua 1:1 in konteks