Ou Testament

Nuwe Testament

Jona 4:8 Die Boodskap (DB)

Die son het al warmer geword. Soos die dag vorder, het God ’n skroeiende warm wind uit die ooste laat waai. Die son het so warm op Jona gebrand en hom so gedaan gemaak dat hy naderhand gewens het dat hy tog maar liewer dood was. Hy sê toe weer soos hy gesê het: “Dit is beter as ek nie verder lewe nie.”

Lees volledige hoofstuk Jona 4

Kyk Jona 4:8 in konteks