Ou Testament

Nuwe Testament

Jona 4:5 Die Boodskap (DB)

Jona is toe uit die stad uit. Hy het oos van die stad vir hom ’n skerm gaan maak sodat hy daaronder in die skaduwee kon sit. Hy het daar gaan sit om te kyk of daar iets met die stad gaan gebeur.

Lees volledige hoofstuk Jona 4

Kyk Jona 4:5 in konteks