Ou Testament

Nuwe Testament

Jona 2:6 Die Boodskap (DB)

Ek het gesink tot waar die fondamente van die berge is, ek het afgesak tot waar die hekke vir altyd agter jou toegaan wanneer jy in die plek van die dooies ingaan. Maar U het my van daaronder opgetrek terug na die lewe toe, Here my God.

Lees volledige hoofstuk Jona 2

Kyk Jona 2:6 in konteks