Ou Testament

Nuwe Testament

Jona 1:7 Die Boodskap (DB)

Die matrose het toe onder mekaar besluit om lootjies te trek. So sou hulle kon agterkom wie die oorsaak van die groot storm was. Hulle het lootjies getrek. Jona se naam is getrek.

Lees volledige hoofstuk Jona 1

Kyk Jona 1:7 in konteks