Ou Testament

Nuwe Testament

Jona 1:4 Die Boodskap (DB)

Maar die Here self het ’n baie sterk wind oor die see laat opsteek. ’n Yslike storm het op die see losgebars. Dit het gelyk of die skip uitmekaar gaan breek.

Lees volledige hoofstuk Jona 1

Kyk Jona 1:4 in konteks