Ou Testament

Nuwe Testament

Jona 1:10 Die Boodskap (DB)

Die matrose het verskriklik bang geword. Hulle het geweet dat hy van die Here af probeer wegkom het. Jona het vir hulle vertel dat die Here hom na Nineve toe gestuur het en dat hy nie wou gaan nie. Hulle het vir hom gevra: “Hoe op aarde kan jy so iets doen?”

Lees volledige hoofstuk Jona 1

Kyk Jona 1:10 in konteks