Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 2:5 Die Boodskap (DB)

Hulle klink soos strydwaens wat op pad is na die slagveld toe wanneer hulle oor die bergtoppe beweeg. Hulle knetter soos droë gras in ’n veldbrand. Hulle lyk net soos ’n magtige leër wat besig is om saam te trek voor die groot geveg.

Lees volledige hoofstuk Joël 2

Kyk Joël 2:5 in konteks