Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 2:28 Die Boodskap (DB)

Nadat al hierdie dinge gebeur het, sal Ek my Gees oor almal laat reën. Julle seuns en julle dogters sal my boodskap bekendmaak, presies net soos die profete dit gedoen het. Julle oumense sal drome droom wat van My af kom, en julle jongmense sal bonatuurlike visioene sien waarin Ek met hulle praat.

Lees volledige hoofstuk Joël 2

Kyk Joël 2:28 in konteks