Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 2:11 Die Boodskap (DB)

Die Here voer sy leër aan met ’n oorlogskreet. Hy roep hulle op om te veg. Dit is ’n reuseleër wat presies doen wat die Here sê. Die dag van die Here is ’n verskriklike dag. Wie sal dit kan oorleef?

Lees volledige hoofstuk Joël 2

Kyk Joël 2:11 in konteks