Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 1:20 Die Boodskap (DB)

Selfs die wilde diere van die veld wag dat U moet ingryp, want al die spruite het opgedroog. Daar is niks vir hulle om te eet of te drink nie. Die son het alles doodgebrand.

Lees volledige hoofstuk Joël 1

Kyk Joël 1:20 in konteks