Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 1:14 Die Boodskap (DB)

Roep nou dadelik ’n vasdag uit. Almal moet uit berou oor hulle sondes ophou eet. Belê ’n gemeentevergadering. Kry die leiers en die hele volk in die woonplek van die Here julle God bymekaar. Pleit by die Here om weer goed te wees vir julle.

Lees volledige hoofstuk Joël 1

Kyk Joël 1:14 in konteks