My lewe verdwyn soos ’n boot van papirus wat vinnig verbyskiet. Dit verdwyn so vinnig soos ’n arend op sy prooi neerduik.