Ou Testament

Nuwe Testament

Job 6:5 Die Boodskap (DB)

Sê my, het ek die reg om ongelukkig te voel? ’n Donkie balk as hy nie gras het om te eet nie. ’n Bees bulk ook as daar nie voer in die krip is nie.

Lees volledige hoofstuk Job 6

Kyk Job 6:5 in konteks