Ou Testament

Nuwe Testament

Job 6:28-30 Die Boodskap (DB)

28. Maar kyk my in die oë. Dink julle ek sal in julle gesig vir julle lieg?

29. Hou op om te dink dat ek skuldig moet wees. Ek het niks verkeerds gedoen nie; ek is onskuldig. Julle is regtig onregverdig teenoor my.

30. Dink julle ek praat nie die waarheid nie? Weet julle, ek weet wat die verskil tussen reg en verkeerd is.”

Lees volledige hoofstuk Job 6