Ou Testament

Nuwe Testament

Job 36:16 Die Boodskap (DB)

Elihu het verder vir Job gesê: “God het jou uit allerhande moeilikhede gehou. Hy het jou laat voel wat dit is om ’n vry mens te wees. Jou lewe was gemaklik en in jou huis was daar oorvloed.

Lees volledige hoofstuk Job 36

Kyk Job 36:16 in konteks