Ou Testament

Nuwe Testament

Job 31:34 Die Boodskap (DB)

Ek was nie bang vir die massas mense of die minagting van my familie nie. Dit het ook nie gemaak dat ek stilgebly het oor wat ek gedoen het nie of dat ek bang was om uit my huis uit te gaan nie.

Lees volledige hoofstuk Job 31

Kyk Job 31:34 in konteks