Ou Testament

Nuwe Testament

Job 30:1 Die Boodskap (DB)

Job het verder gepraat en gesê: “Maar nou word ek gespot deur mense wat jonger is as ek. Wie is hulle nou eintlik om dit te doen? Hulle pa’s is nie eens werd om saam met my skaaphonde die skape op te pas nie.

Lees volledige hoofstuk Job 30

Kyk Job 30:1 in konteks