Ou Testament

Nuwe Testament

Job 3:6 Die Boodskap (DB)

Die nag wat my lewe begin het, moet so verdwyn asof daar nooit eers so ’n nag bestaan het nie. Dit moet wees asof daar nooit so ’n dag in ’n spesifieke jaar of maand was nie. Die dag moet nie eers getel word nie.

Lees volledige hoofstuk Job 3

Kyk Job 3:6 in konteks