Ou Testament

Nuwe Testament

Job 28:3 Die Boodskap (DB)

Dit is baie donker onder die grond, maar mense weet hoe om lig daar te bring en die donker weg te jaag. Die lig maak dit moontlik om die verste donker dele van die aarde deur te soek om erts in die hande te kry.

Lees volledige hoofstuk Job 28

Kyk Job 28:3 in konteks