Ou Testament

Nuwe Testament

Job 22:6 Die Boodskap (DB)

“Jy het byvoorbeeld van jou broers verwag om van hulle goed by jou te verpand, maar jy gee niks in ruil terug nie. Jy het selfs so ver gegaan om mense sonder klere te los omdat jy hulle kaalgestroop het.

Lees volledige hoofstuk Job 22

Kyk Job 22:6 in konteks