Ou Testament

Nuwe Testament

Job 21:19 Die Boodskap (DB)

“Julle sê dat God die kinders straf vir die dinge wat hulle ouers verkeerd gedoen het. Maar God behoort die mense te straf wat die verkeerde dinge gedoen het. Hulle moet self die straf voel, nie hulle kinders nie.

Lees volledige hoofstuk Job 21

Kyk Job 21:19 in konteks