Ou Testament

Nuwe Testament

Job 2:3 Die Boodskap (DB)

Die Here het toe vir die Satan gevra: “Het jy miskien vir Job raakgesien? Hy behoort aan My en doen net wat Ek hom vra om te doen. Op die hele aarde is daar nie ’n mens wat sy gelyke is nie. Hy lei ’n skoon en eerlike lewe. Hy doen ook nie verkeerde dinge nie. Hy dien My en hy bly van slegte en verkeerde goed af weg. Jy het My nou wel oorreed om hom sonder enige rede kwaad aan te doen, maar hy bly nog steeds by wat hy glo. Hy is nie van koers af gegooi nie.”

Lees volledige hoofstuk Job 2

Kyk Job 2:3 in konteks