Ou Testament

Nuwe Testament

Job 16:21-22 Die Boodskap (DB)

21. Ek wens iemand wil namens my by God pleit. Dit moet iemand wees wat dit sal doen soos ’n mens dit vir ’n vriend sal doen.

22. Binnekort moet ek na ’n plek gaan waarvandaan ek nie weer gaan terugkom nie.”

Lees volledige hoofstuk Job 16