Ou Testament

Nuwe Testament

Job 16:18 Die Boodskap (DB)

Job het nog gepraat en gesê: “My bloed op die grond bewys dat ek sleg behandel is. Die grond moet dit nie wegsteek nie. Ek skreeu oor die onreg teen my. Moenie dat my geskreeu stilgemaak word nie.

Lees volledige hoofstuk Job 16

Kyk Job 16:18 in konteks