Ou Testament

Nuwe Testament

Job 10:15 Die Boodskap (DB)

As ek daaraan skuldig was dat ek slegte dinge gedoen het, verdien ek al die ellende. Maar ek is onskuldig en tog kan ek nie my kop optel nie. Dit is omdat ek voel dat ek verskriklik verneder is en dit baie sleg met my gaan.

Lees volledige hoofstuk Job 10

Kyk Job 10:15 in konteks