Ou Testament

Nuwe Testament

Job 1:22 Die Boodskap (DB)

Ten spyte van alles wat gebeur het, het Job nie verkeerd gedoen nie. Hy het God ook nie blameer vir wat gebeur het nie.

Lees volledige hoofstuk Job 1

Kyk Job 1:22 in konteks