Ou Testament

Nuwe Testament

Job 1:20 Die Boodskap (DB)

Toe Job die slegte nuus hoor, het hy begin rou. Hy het opgestaan en sy klere geskeur. Hy het ook al sy hare afgesny. Toe het hy neergeval en met sy gesig teen die grond gaan lê.

Lees volledige hoofstuk Job 1

Kyk Job 1:20 in konteks