Ou Testament

Nuwe Testament

Job 1:16 Die Boodskap (DB)

Terwyl die man nog besig was om te praat, het daar ’n tweede boodskapper met nog nuus aangekom. Hy het gesê: “Die weerlig het geslaan en al die skape en die wagters is raak geslaan. Hulle is op die plek dood. Ek is die enigste een wat oorleef het om vir u te kom vertel wat daar gebeur het.”

Lees volledige hoofstuk Job 1

Kyk Job 1:16 in konteks