Ou Testament

Nuwe Testament

Job 1:14 Die Boodskap (DB)

Terwyl hulle besig was om so saam te kuier, het ’n boodskapper by Job se huis aangekom. Hy het gesê: “Ons was besig om die land met osse te ploeg. Die donkies het daar by ons gestaan en wei.

Lees volledige hoofstuk Job 1

Kyk Job 1:14 in konteks