Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 8:9 Die Boodskap (DB)

Luister hier, julle vreemde lande en ver plekke van die aarde, julle kan maar julle oorlogskrete uitskree, ons skrik nie, dit is julle wat gaan weghardloop van vrees. Maak gerus reg vir oorlog, maar terselfdertyd ook vir die paniek wat julle gaan oorweldig.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 8

Kyk Jesaja 8:9 in konteks