Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 8:23 Die Boodskap (DB)

Nogtans sal hierdie ellendige donker tyd nie vir altyd aanhou nie. Die gebiede van Sebulon en Naftali sal binnekort verneder word, maar in die toekoms sal die pad na die See van Galilea, die Jordaanstreek en die gebied van die heidene in ere herstel word.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 8

Kyk Jesaja 8:23 in konteks