Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 8:18 Die Boodskap (DB)

Hier is ek en die kinders wat die Here my gegee het met hulle name wat sy planne uitspel. Ons is lewende getuies in Israel van die Here die Almagtige wat op die berg Sion woon.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 8

Kyk Jesaja 8:18 in konteks