Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 8:14 Die Boodskap (DB)

Hy beplan julle ondergang. In plaas daarvan dat Hy vir julle soos ’n oorhangende rots is waaronder ’n mens kan skuil, is Hy vir die twee koninkryke van Israel soos ’n struikelblok. Vir die inwoners van Jerusalem is Hy ’n strik waarin hulle gevang word.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 8

Kyk Jesaja 8:14 in konteks