Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 66:8 Die Boodskap (DB)

Wie het al gehoor dat dit anders kan wees? Wie het al so iets gesien? Word ’n land in een enkele dag gebore? Of kom ’n volk in een enkele oomblik in die wêreld in? Sion het nog skaars geboortepyne gevoel, toe is haar seun gebore.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 66

Kyk Jesaja 66:8 in konteks