Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 66:19 Die Boodskap (DB)

Ek sal vir hulle ’n teken gee. Uit hulle wat nog oor is, sal Ek mense stuur na die nasies toe, na Tarsis, na Pul, na die Lidiërs (met hulle bekwame boogskieters), na Tubal en Griekeland, na al die lande ver oorkant die see wat nog nie van My gehoor het en nog nie gesien het hoe magtig Ek is nie. Hulle sal die nasies inlig oor my belangrikheid.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 66

Kyk Jesaja 66:19 in konteks