Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 66:12 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: Ek sal voorspoed na haar toe laat kom soos ’n rivier wat vloei. Ek sal die rykdom van ander nasies soos water in haar laat instroom. Soos ’n babatjie sal jy aan haar drink. Sy sal jou ronddra en jou vertroetel.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 66

Kyk Jesaja 66:12 in konteks