Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 66:10 Die Boodskap (DB)

Almal wat lief is vir Jerusalem, moet saam met die stad bly wees. Juig saam met die stad! Almal wat oor Jerusalem getreur het, moet nou saam met haar vrolik wees.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 66

Kyk Jesaja 66:10 in konteks