Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 66:1 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: Die stoel waarop Ek sit om te regeer is bo in die lug. Die plek waar Ek my voete sit, is onder op die grond. Waar sal julle dan ’n huis vir My kan bou waarin Ek sal kan bly?

Lees volledige hoofstuk Jesaja 66

Kyk Jesaja 66:1 in konteks