Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 64:5 Die Boodskap (DB)

U wil graag te doen kry met hulle wat met vreugde reg leef en in gedagte hou hoe U wil hê dat hulle moet leef. Maar U is kwaad vir ons, want ons het sonde gedoen. Ons doen dit nog van altyd af. Kan ons nog ooit gered word?

Lees volledige hoofstuk Jesaja 64

Kyk Jesaja 64:5 in konteks