Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 63:3 Die Boodskap (DB)

Ek het die nasies in die parskuip gaan trap soos druiwe. Ek was alleen. Niemand het My gehelp nie. Ek het hulle in my woede uitgetrap soos druiwekorrels. Ek was kwaad en Ek het hulle stukkend getrap. Hulle bloed het op my klere gespat. Dit het my klere vuil gemaak.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 63

Kyk Jesaja 63:3 in konteks