Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 61:3 Die Boodskap (DB)

Vir hulle wat in Sion sit en treur, gee Hy feesklere in ruil vir begrafnisklere. Hulle sal ophou treur en baie bly word. Hulle moedeloosheid sal plek maak vir vrolikheid. Hulle sal wees soos regop bome wat die Here geplant het om te wys hoe groot Hy is.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 61

Kyk Jesaja 61:3 in konteks