Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 61:11 Die Boodskap (DB)

Die aarde laat plante opskiet. In ’n tuin kom daar plantjies uit. My Heer, die Here, sal net so ook sy bevryding vir my laat kom. Hy sal dan voor al die nasies grootgemaak kan word.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 61

Kyk Jesaja 61:11 in konteks