Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 61:1 Die Boodskap (DB)

Die Gees van my Heer, die Here, het in my lewe gekom. Die Here het my die krag gegee om goeie nuus te bring vir dié wat moedeloos is. Ek tel dié op wat neerslagtig is. Vir hulle wat in die tronk sit, sê ek dat hulle vrygelaat gaan word. Vir hulle wat toegesluit is, kondig ek aan dat hulle sal uitkom.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 61

Kyk Jesaja 61:1 in konteks