Julle hande is vol bloed. Misdaad klou aan julle vingers. Julle verkoop leuens. Julle beplan slegte dinge.