Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 59:13 Die Boodskap (DB)

Ons het ons teen die Here verset. Ons het gemaak asof die Here nie bestaan nie. Ons het die rug vir ons God gedraai. Ons het oor geweld en bedrog begin praat. Ons het leuens uitgedink en dit vir almal vertel.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 59

Kyk Jesaja 59:13 in konteks