Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 58:8 Die Boodskap (DB)

Wanneer jy so maak, sal jy bevry word. Dit sal vinnig kom soos die lig wat met dagbreek die donker laat verdwyn. Jy sal oornag herstel. Die Here wat jou vrymaak, sal jou met sy krag van alle kante beskerm.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 58

Kyk Jesaja 58:8 in konteks